Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Category eNUUS

Wes-Kaapse hoërskool spog wéér met toutrek-wêreldkampioene

Avbob Investment Plan Suid-Afrika het koning gekraai nadat ‘n naelbyt-troutrekstryd verlede week in Mannheim in Duitsland afgespeel het. Die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal in die Wes-Kaap het die eer gehad om Suid-Afrika daar in die wêreld-toutrekkampioenskap te verteenwoordig. 

en_USEnglish